Revelation 2:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar dit het jy, dat jy die werke van die Nikolaïete haat, wat ek ook haat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar daar is tog iets wat jy bly handhaaf het: Jy haat wat die Nikolaïete doen, net soos Ek dit ook haat. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar dit het jy, dat jy die werke van die Nikola‹ete haat, wat Ek ook haat. |
| Afrikaans 1983 | Maar dít het julle darem in julle guns: julle verafsku wat die Nikolaïete doen, net soos Ek dit ook verafsku. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar dít tel in jou guns: Jy haat die dade van die Nikolaïete, wat Ek ook haat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar jy doen een ding wat reg is. Jy haat die dinge wat die Nikolaïete doen. Ek haat dit ook. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sê nie julle het niks wat in julle guns tel nie. Julle haat mos die dinge wat die Nikolaïete doen. Ek hou ook niks van hierdie klomp vals mense nie. |