Revelation 2:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het nogtans iets teen jou, omdat jy jou eerste liefde verlaat het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Ek het hierdie klag teen jou: dat jy jou eerste liefde versaak het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Ek het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat het. |
| Afrikaans 1983 | Maar Ek het dít teen julle: julle het My nie meer so lief soos in die begin nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Ek hou dit teen jou dat jy jou eerste liefde versaak het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Ek is kwaad vir jou. In die begin was jy baie lief vir My, maar nou is jy nie meer baie lief vir My nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar daar is een ding wat My baie ongelukkig maak en wat Ek nie kan oorsien nie. Julle is nie meer so lojaal en liefdevol teenoor My soos julle eers was nie. |