Revelation 2:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En skryf aan die engel van die gemeente in Tiatira; Dit sê die Seun van God, wat sy oë het soos 'n vuurvlam, en sy voete is soos fyn koper;
Afrikaans (NLV) 2011 Skryf aan die voorganger van die gemeente in Tiatira: So sê die Seun van God; Hy het oë soos ’n vuurvlam en sy voete is net soos gepoleerde koper:
Afrikaans 1933/1953 En skryf aan die engel van die gemeente in Thiat¡re: D¡t sê die Seun van God wat oë het soos 'n vuurvlam, en sy voete is soos blink koper:
Afrikaans 1983 Skrywe aan die leraar van die gemeente in Tiatira: So sê die Seun van God, wie se oë soos vuur vlam en wie se voete soos geelkoper is:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Skryf ook aan die boodskapper van die •gemeente in Tiatira: “Dit sê die •Seun van God, wat oë het soos 'n vlammende vuur, en voete soos gloeiende koper,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moet vir die engel van die gemeente in die stad Tiatira skryf: Die Seun van God se oë is soos 'n vuurvlam en sy voete is soos blink koper. Hy sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Skryf die volgende aan die leier van die gemeente in Tiatira: Dit is ’n boodskap van die Seun van God af. Sy gloeiende oë kyk niks mis nie. Sy voete is van pragtige brons.