Revelation 2:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En skryf aan die engel van die gemeente in Pergamos; Dit sê hy wat die skerp tweesnydende swaard het;
Afrikaans (NLV) 2011 Skryf aan die voorganger van die gemeente in Pergamum: So sê Hy wat die skerp swaard met die twee snykante het:
Afrikaans 1933/1953 En skryf aan die engel van die gemeente in P,rgamus: D¡t sê Hy wat die skerp tweesnydende swaard het:
Afrikaans 1983 Skrywe aan die leraar van die gemeente in Pergamum: So sê Hy wat die skerp swaard met die twee snykante het:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Skryf ook aan die boodskapper van die •gemeente in Pergamum: “Dit sê Hy wat die skerp swaard met die twee snykante het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moet vir die engel van die gemeente in die stad Pergamum skryf: Die Een wat die skerp swaard het, sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Skryf die volgende aan die leier van die gemeente in Pergamum: Dit is die boodskap van Hom wie se woorde diep sny soos ’n swaard wat aan albei kante skerp gemaak is.