Revelation 2:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Skryf aan die engel van die gemeente van Efese; Dit sê hy wat die sewe sterre in sy regterhand hou, wat tussen die sewe goue kandelaars wandel;
Afrikaans (NLV) 2011 Skryf aan die voorganger van die gemeente in Efese: Só sê Hy wat die sewe sterre in sy regterhand vashou en wat tussen die sewe kandelare rondstap:
Afrikaans 1933/1953 Skryf aan die engel van die gemeente in fese: D¡t sê Hy wat die sewe sterre in sy regterhand hou, wat wandel tussen die sewe goue kandelaars:
Afrikaans 1983 Skrywe aan die leraar van die gemeente in Efese: So sê Hy wat die sewe sterre in sy regterhand vashou en wat tussen die sewe goue lampe rondgaan:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Skryf aan die boodskapper van die •gemeente in Efese: “Dit sê Hy wat die sewe sterre in sy regterhand hou, en wat tussen die sewe goue kandelare rondbeweeg,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moet vir die engel van die gemeente in die stad Efese skryf: Die Een wat die sewe sterre in sy regter-hand vashou en wat tussen die sewe goue lampe loop, sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Skryf aan die leier van die gemeente in Efese die volgende: Dit is die Een wat die sewe leiers soos sterre in sy regterhand hou wat met julle praat. Ja, dit is Hy, Jesus, wat gedurig by sy sewe gemeentes, die sewe goue kandelare, is.