Revelation 19:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat ons bly wees en ons verheug en aan Hom eer gee, want die bruilof van die Lam het gekom, en sy vrou het haar gereed gemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | laat ons juig en jubel en aan Hom eer betoon, want die tyd het aangebreek vir die bruilof van die Lam, en sy bruid het haarself daarop voorberei. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat ons bly wees en ons verheug en aan Hom die heerlikheid gee, want die bruilof van die Lam het gekom en sy vrou het haar gereed gemaak. |
| Afrikaans 1983 | Laat ons bly wees en juig en aan Hom die eer gee, want die bruilof van die Lam het aangebreek, en sy bruid het haar daarvoor gereed gemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat ons bly wees en jubel, en aan Hom die heerlikheid gee, want die •bruilofsfees van die Lam het aangebreek, en sy bruid het haar gereedgemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons moet bly wees! Baie bly! Kom ons prys Hom, ons Koning! Want dit is nou die tyd wanneer die Lam gaan trou! Ja, sy bruid het haarself mooi gemaak! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Laat ons vrolik feesvier. Laat ons uitbundig van vreugde oorloop. Laat ons vir almal vertel hoe groot en belangrik God is. Ons het goeie rede. Die troudag van die Lam is hier! Sy bruid het haar pragtig reggemaak. |