Revelation 19:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En 'n stem het uit die troon gekom en gesê: Prys onse God, al sy dienaars en julle wat Hom vrees, klein en groot! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van die troon se kant af het ’n stem opgeklink wat sê: “Loof ons God, al sy diensknegte, dié wat Hom met ontsag bejeën, klein en groot!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En 'n stem het uit die troon uitgegaan en gesê: Prys onse God, al sy diensknegte, en julle wat Hom vrees, klein en groot! |
| Afrikaans 1983 | Toe het daar 'n stem van die troon af gekom wat gesê het: “Loof ons God, al sy dienaars, dié wat Hom vrees, klein en groot!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En 'n stem het vanaf die troon gekom wat sê: “Loof ons God, julle wat vir Hom ontsag het, al sy diensknegte – geringes en magtiges. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En ek het gehoor dat iemand by die troon sê: “Julle wat vir ons God dien, julle wat Hom respekteer, julle moet Hom prys, julle almal, kinders en grootmense!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek hoor toe nog ’n stem uit die rigting van die troon: “Laat lof vir ons God oor julle lippe rol! Laat elkeen wat Hom dien dit doen, klein en groot, elkeen wat ontsag vir Hom het!” |