Revelation 19:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En weer het hulle gesê: Halleluja. En haar rook het opgegaan vir ewig en altyd.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Tweede keer het hulle uitgeroep: “Halleluja! Die rook van die stad styg boontoe vir altyd.”
Afrikaans 1933/1953 En vir die tweede maal het hulle gesê: Halleluja! En haar rook gaan op tot in alle ewigheid.
Afrikaans 1983 Verder het hulle uitgeroep: “Prys die Here! Haar rook styg tot in alle ewigheid op.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Tweede keer het hulle uitgeroep: “Halleluja! Haar rook styg op, vir ewig en ewig. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het weer gesê: “Ons prys die Here! Die stad Babilon sal altyd en altyd brand!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het verder gesing: “Prys God, halleluja! Die rook van die smeulende stad trek vir ewig en altyd op.”