Revelation 19:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek het 'n engel in die son sien staan; en hy het met 'n groot stem uitgeroep en aan al die voëls wat in die middel van die hemel vlieg, gesê: Kom en vergader julle na die maaltyd van die grote God; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het ek ’n engel by die son sien staan. Hy het met ’n kragtige stem uitgeroep, en aan al die voëls wat in die middel van die hemel vlieg, gesê: “Kom, kom bymekaar vir die groot feesmaaltyd van God! |
| Afrikaans 1933/1953 | En ek het een engel sien staan in die son; en hy het met 'n groot stem uitgeroep en vir al die voëls gesê wat in die middel van die lug vlieg: Kom hierheen en versamel julle tot die maaltyd van die grote God, |
| Afrikaans 1983 | Toe het ek 'n engel by die son sien staan. Hy het met 'n harde stem uitgeroep en vir al die roofvoëls, wat hoog in die lug vlieg, gesê: “Kom, kom bymekaar vir die groot feesmaal wat God gereed maak! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En ek het een engel in die son sien staan. Hy het met 'n kragtige stem uitgeroep, en aan al die voëls wat hoog in die lug rondvlieg, gesê: “Kom hierheen, trek saam na die groot feesmaal van God, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sien ek 'n engel wat op die son staan. Hy het hard geroep en hy het vir al die voëls wat hoog in die lug vlieg, geskree: “Julle almal moet hiernatoe kom, want God sal vir julle baie kos gee om te eet! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My oog val toe op ’n engel wat so helder soos die son is. Hy het oorverdowend hard geskree. Hy het al die voëls geroep wat tussen die bome en wolke rondvlieg: “Kom hier! |