Revelation 19:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy dra op sy kleed en op sy heup die Naam wat geskrywe is: KONING VAN DIE KONINGS EN HERE VAN DIE HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Op sy kleed, by die heup, was ’n Naam geskryf: “Koning van die konings en Here van die heersers.”
Afrikaans 1933/1953 En Hy dra op sy kleed en op sy heup die Naam wat geskrywe is: Die Koning van die konings en die Here van die here.
Afrikaans 1983 Op sy klere, by sy heupe, was daar 'n Naam geskrywe: “Die Koning van die konings en die Here van die heersers.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op sy klere, by sy heup, is 'n Naam geskryf: “Koning van die konings, en Heerser van die heersers”.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was 'n Naam geskryf op die Persoon se klere en op sy heup. Die Naam was “Die Koning van die konings en die Here van almal wat regeer.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kyk op sy klere en op sy hemp, daar staan sy Naam geskryf: Hy is die Heerser oor almal wat heers; die Heer oor almal wat heer genoem word.