Revelation 19:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die leërs wat in die hemel was, het Hom gevolg op wit perde, bekleed met wit en rein fyn linne.
Afrikaans (NLV) 2011 Die leërs van die hemel het Hom op wit perde gevolg. Hulle het fyn, helder wit klere aangehad.
Afrikaans 1933/1953 En die leërs in die hemel het Hom gevolg op wit perde, bekleed met wit en rein fyn linne.
Afrikaans 1983 Die leërs in die hemel het op wit perde agter Hom aan gery. Hulle het fyn, helder wit klere aangehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het die leërs wat in die hemel is, geklee in blink klere van suiwer, fyn linne, Hom op wit perde gevolg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die leërs van die hemel het agter Hom gery op wit perde. Hulle het mooi klere aangehad, klere wat wit en skoon is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die soldate van die hemel het op wit perde agter die Ruiter aangery. Hulle het nie oorlogsklere aangehad nie. Hulle het feesklere aangehad. Die klere was van die mooiste fyn, wit materiaal gemaak.