Revelation 19:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy was bekleed met 'n kleed wat in bloed gedoop was, en sy naam is die Woord van God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het klere aangehad wat in bloed gedoop is, en sy Naam was: Die Woord van God. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy was bekleed met 'n kleed wat in bloed gedoop was, en sy Naam is: Die Woord van God. |
| Afrikaans 1983 | Hy het klere aangehad wat met bloed deurweek was, en sy Naam is: “Die Woord van God.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het klere aan wat met bloed deurweek is, en sy Naam is Die Woord van God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het klere gedra wat vol bloed was. Sy Naam was “Die Woord van God.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy klere was deurweek met bloed. Mense het van Hom gepraat as die “Woord van God”; die Een deur wie God sy wil bekendmaak. |