Revelation 18:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want haar sondes reik tot aan die hemel, en God het aan haar ongeregtighede gedink. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Haar sondes het so hoog soos die hemel opgehoop en God het haar wandade onthou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want haar sondes reik tot aan die hemel, en God het haar ongeregtighede onthou. |
| Afrikaans 1983 | Haar sondes het tot aan die hemel opgehoop, en God het haar ongeregtighede onthou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Haar sonde het opgehoop tot aan die hemel, en God het haar onregverdige dade onthou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense van daardie stad doen baie sondes, dit is 'n groot hoop sondes, dit is so hoog soos die hemel! Ja, God het onthou dat hulle verkeerde dinge gedoen het! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy het so baie verkeerde dinge gedoen. As jy dit op mekaar pak, sal die hoop so hoog soos die hemel wees. So iets sal God nooit vergeet nie! Hy onthou elke verkeerde ding wat sy gedoen het. |