Revelation 18:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in haar is die bloed gevind van profete en heiliges en van almal wat op die aarde gedood is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In Babilon se strate is die bloed van die profete gevind, en van hulle wat aan God toegewy is, ja, almal wat op die aarde doodgemaak is. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die bloed van profete en heiliges is in haar gevind, en van almal wat op die aarde gedood is. |
| Afrikaans 1983 | Babilon is skuldig aan die bloed van die profete en die gelowiges, almal wat op die aarde doodgemaak is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar in haar is ook die bloed van profete en heiliges gevind, en ook van almal wat op die aarde doodgemaak is.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want jy het die profete doodgemaak en ook die mense wat aan God behoort! Ja, jy het baie mense op die aarde doodgemaak!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Net mooi niks sal oorbly van Babilon nie, en sy was eens die een wat met al die belangrikste en rykste besigheidsmanne in die wêreld gespog het! Sy kon mense van oral af deur haar oëverblindery om die bos lei. Dit was ook die einste stad waarin die kinders van God en sy boodskappers doodgemaak is, ja, vermoor is!” |