Revelation 18:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die handelaars van die aarde sal oor haar ween en treur; want niemand koop meer hulle goed nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Die handelaars van die aarde huil en rou oor haar omdat niemand meer hulle vragte goed koop nie:
Afrikaans 1933/1953 En die handelaars van die aarde sal ween en rou bedrywe oor haar, omdat niemand hulle koopware meer koop nie,
Afrikaans 1983 Die sakemanne van die aarde huil en kerm oor haar, omdat daar niemand meer is om hulle goed te koop nie:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ook die handelaars van die aarde huil en rou oor haar, omdat niemand hulle handelsware meer koop nie:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En die handelaars van die aarde sal huil en kla oor haar, want daar is niemand wat hulle goed koop nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die besigheidsmanne van die wêreld is net so hartseer oor haar. Hulle huil net sulke lang trane. Niemand wil nou meer hulle goed koop nie. Al die goed wat mense eers so graag wou gehad het, lê nou in hope op die mark, want niemand wil dit meer hê nie.