Revelation 18:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ná hierdie dinge het ek 'n ander engel uit die hemel sien neerdaal, met groot mag; en die aarde is verlig deur sy heerlikheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierna het ek ’n ander engel uit die hemel sien afkom. Hy het oor groot mag beskik en die aarde is deur sy glans verlig. |
| Afrikaans 1933/1953 | En nhierdie dinge het ek 'n engel sien neerdaal uit die hemel, met groot mag, en die aarde is verlig deur sy heerlikheid. |
| Afrikaans 1983 | Hierna het ek 'n ander engel uit die hemel uit sien afkom. Hy het groot gesag gehad, en die aarde is deur sy heerlikheid verlig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierna het ek 'n ander engel uit die hemel sien afkom. Hy het oor groot mag beskik, en die aarde deur sy heerlikheid verlig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nadat hierdie dinge gebeur het, het ek gesien dat 'n ander engel uit die hemel kom. Die engel was baie sterk, hy kon baie dinge doen, en die lig wat om hom was, het dit lig gemaak op die aarde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe dit alles verby was, sien ek ’n ander engel uit die hemel afkom. Dit was ’n baie sterk engel. Die aarde het sommerso geblink van die helder glans van die engel. Hy het ’n verskriklik harde stem gehad. |