Revelation 17:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hier is die verstand wat wysheid het. Die sewe koppe is sewe berge waarop die vrou sit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “In hierdie geval is onderskeidingsvermoë nodig vir elkeen wat oor wysheid beskik. Die sewe koppe is die sewe heuwels waarop die vrou sit. Verder is daar ook sewe konings. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hier kom die verstand wat wysheid het, te pas. Die sewe koppe is sewe berge waar die vrou op sit. |
| Afrikaans 1983 | “Hier is verstand en wysheid nodig. Die sewe koppe is sewe berge. Daar by hulle het die vrou haar setel. Verder is hulle ook sewe konings. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Hiervoor is insig met wysheid nodig. “Die sewe koppe is sewe berge waarop die vrou sit. Daar is ook sewe konings. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Nou moet 'n mens goed dink en slim wees: Die sewe koppe is die sewe berge waar die vrou sit. Hulle is ook sewe konings. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Om al hierdie dinge te verstaan moet ’n mens mooi dink. Kophou is die antwoord. Die sewe koppe van die dier stel die sewe heuwels voor waarop die vrou sit, met ander woorde, waarop die stad gebou is. Daar was ook sewe regeerders. |