Revelation 17:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die vrou wat jy gesien het, is daardie groot stad wat heers oor die konings van die aarde.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die vrou wat jy gesien het, is die groot stad wat heerskappy voer oor die konings van die aarde.”
Afrikaans 1933/1953 En die vrou wat jy gesien het, is die groot stad wat heerskappy voer oor die konings van die aarde.
Afrikaans 1983 “Die vrou wat jy gesien het, is die groot stad wat heerskappy oor die konings van die aarde uitoefen.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die vrou wat jy gesien het, is die groot stad wat heerskappy oor die konings van die aarde het.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy het 'n vrou gesien. Dit is die Groot Stad wat regeer oor al die konings van die aarde.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die vrou wat jy gesien het, is die groot en belangrike stad wat oor al die heersers van die wêreld getroon en geheers het.”