Revelation 17:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê vir my: Die waters wat jy gesien het, waar die hoer sit, is volke en menigtes en nasies en tale.
Afrikaans (NLV) 2011 Die engel het ook aan my gesê: “Die waterstrome wat jy gesien het waar die prostituut sit, verteenwoordig volke, skares mense, nasies en taalgroepe.
Afrikaans 1933/1953 En hy sê vir my: Die waters wat jy gesien het, waar die hoer op sit, is volke en menigtes en nasies en tale.
Afrikaans 1983 Verder het hy vir my gesê: “Die waters wat jy gesien het waar die sedelose vrou bly, is volke en stamme, nasies en tale.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En die engel sê aan my: “Die waters wat jy gesien het, waar die prostituut bly, is die volke en skares en nasies en tale.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die engel het vir my gesê: “Jy het gesien die prostituut sit by baie water. Die water is die mense van baie volke en stamme en lande en tale.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die engel sê toe verder: “Die baie water wat jy gesien het, waaroor die slegte vrou sit, moet vergelyk word met al die mense van die wêreld. Dit maak nie saak waar hulle vandaan kom, hoe hulle lyk of watter taal hulle praat nie.