Revelation 17:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het een gesindheid en sal hulle krag en krag aan die dier gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het net een doelwit in gedagte en hulle stel hulle krag en mag tot beskikking van die monster. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het een gesindheid en sal hulle krag en mag oorgee aan die dier. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het een en dieselfde doel voor oë, en hulle stel hulle mag en gesag tot die dier se beskikking. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het net een doel voor oë, en dit is om hulle krag en volmag aan die dier beskikbaar te stel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle dink almal dieselfde en hulle doen alles wat hulle kan om die dier te help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al tien het net een doel voor oë: hulle wil al hulle mag en invloed vir die dier gee. |