Revelation 17:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar is sewe konings: vyf het geval, en een is, en die ander het nog nie gekom nie; en as hy kom, moet hy 'n kort tydjie bly. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vyf konings het reeds geval. Die sesde een is nou hier. Die ander een het nog nie gekom nie; wanneer hy kom, moet hy net vir ’n kort rukkie bly. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle is sewe konings: vyf het geval en een is; die ander een het nog nie gekom nie; en wanneer hy kom, moet hy 'n kort tydjie bly. |
| Afrikaans 1983 | Die eerste vyf het geval. Die sesde is nou hier. Die ander een het nog nie gekom nie; en wanneer hy kom, moet hy 'n kort rukkie bly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vyf het tot 'n val gekom; daar is nou net een – die ander een het nog nie gekom nie. Wanneer hy egter opdaag, moet hy vir 'n klein rukkie bly. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vyf konings is klaar dood. Die sesde koning regeer nou. Die sewende koning sal nog kom, maar hy moet net 'n kort tydjie regeer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vyf van hulle was al klaar daar. Die sesde een regeer nou. Die sewende een is nog op pad. Hy sal nie lank regeer nie. |