Revelation 16:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die vierde engel het sy skaal op die son uitgegooi; en aan hom is mag gegee om mense met vuur te skroei.
Afrikaans (NLV) 2011 Die vierde engel het toe sy bak op die son uitgegooi. Die son is in staat gestel om die mense met vuur te skroei.
Afrikaans 1933/1953 En die vierde engel het sy skaal op die son uitgegooi, en daaraan is dit gegee om die mense met vuur te skroei.
Afrikaans 1983 Die vierde engel het toe sy bak op die son uitgegooi. Daardeur is aan die son die vermoë verleen om die mense met vuur te brand.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die vierde engel het sy bak oor die son uitgegooi, en die son is toegelaat om die mense met vuur te skroei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vierde engel het sy bak op die son uitgegooi. En God het gesê die son mag die mense brand met vuur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die vierde engel gooi toe sy bak op die son uit. Skielik het lang vuurtonge van die son die mense verskroei. Dit was geweldig warm.