Revelation 16:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hulle het die bloed van heiliges en profete vergiet, en U het aan hulle bloed gegee om te drink; want hulle is waardig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | want hulle het die bloed van dié wat aan U toegewy is en van die profete vergiet, en U het nou ook aan húlle bloed gegee om te drink. Hulle verdien dit.” |
| Afrikaans 1933/1953 | want hulle het die bloed van heiliges en profete vergiet, en U het aan hulle bloed gegee om te drink, want hulle het dit verdien. |
| Afrikaans 1983 | want hulle het die bloed van die gelowiges en van die profete vergiet, en U het hulle self bloed laat drink. Dit het hulle verdien.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want hulle het die bloed van •heiliges en profete vergiet, en U het hulle bloed gegee om te drink. Hulle verdien dit.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het die mense wat aan U behoort, en ook die profete doodgemaak, maar U het die mense wat dit gedoen het, doodgemaak! Dit is reg dat dit met hulle gebeur het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het die bloed laat vloei van mense wat ander van U vertel het. Daarom gee U juis vir hulle bloed om te drink - dit is hulle verdiende loon!” |