Revelation 16:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die derde engel het sy skaal uitgegooi op die riviere en waterfonteine; en hulle het bloed geword.
Afrikaans (NLV) 2011 Die derde engel het sy bak op die riviere en waterfonteine uitgegooi. Ook dit het bloed geword.
Afrikaans 1933/1953 En die derde engel het sy skaal uitgegooi op die riviere en op die waterfonteine, en dit het bloed geword.
Afrikaans 1983 Die derde engel het sy bak in die riviere en die waterbronne uitgegooi. Dit het ook bloed geword.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die derde engel het sy bak oor die riviere en die fonteine uitgegooi, en dit het in bloed verander.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die derde engel het sy bak op die riviere en die fonteine uitgegooi, en die water het bloed geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe volg die derde engel met sy bak. Sy bak se inhoud het op die riviere en fonteine beland. Al die water het in bloed verander.