Revelation 16:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En elke eiland het weggevlug, en die berge is nie gevind nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Elke eiland het eenvoudig weggeraak, en berge was ook nie meer te vind nie.
Afrikaans 1933/1953 En alle eilande het gevlug, en berge is daar nie gevind nie;
Afrikaans 1983 Al die eilande het verdwyn, en berge was daar ook nie meer nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En elke eiland het in die niet verdwyn, en berge was nie meer te vind nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En al die eilande en die berge het verdwyn.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So verskriklik sal dit wees dat eilande sal verdwyn en berge sal platval.