Revelation 15:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En een van die vier lewende wesens het aan die sewe engele sewe goue skale gegee, vol van die toorn van God, wat tot in alle ewigheid lewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Een van die vier lewende wesens het toe aan die sewe engele sewe goue bakke gegee, vol gemaak met die toorn van God — Hy wat vir altyd lewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | En een van die vier lewende wesens het aan die sewe engele sewe goue skale gegee, vol van die grimmigheid van God wat leef tot in alle ewigheid. |
| Afrikaans 1983 | Een van die vier lewende wesens het toe aan die sewe engele sewe goue bakke gegee, gevul met die toorn van God, van Hom wat tot in alle ewigheid lewe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Een van die vier lewende wesens het toe aan die sewe engele sewe goue bakke gegee, gevul met die toorn van God, van Hom wat vir ewig en ewig leef. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Een van die vier diere het sewe goue bakke vir die sewe engele gegee. In die bakke was al die straf wat God vir die mense sal gee, God wat altyd lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Een van die vier lewende wesens wat om God se troon gestaan het, gee toe vir elke engel ’n goue bak. Hierdie sewe bakke was propvol van die woede en straf van God, die God wat vir ewig en altyd leef. |