Revelation 15:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daarna het ek gekyk, en kyk, die tempel van die tent van die getuienis in die hemel is geopen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierna het ek gesien hoe die tempel in die hemel, die tent van getuienis, oopgemaak word, |
| Afrikaans 1933/1953 | En nhierdie dinge het ek gesien, en kyk, die tempel van die tent van die getuienis in die hemel is geopen. |
| Afrikaans 1983 | Hierna het ek gesien: die tempel in die hemel, die woonplek van God, is oopgemaak, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En hierna het ek gesien: Die tempel, die Tent met die Getuienis in die hemel, is geopen, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het ek gesien die tempel, God se tempel-tent in die hemel, gaan oop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na hierdie pragtige lied het iets anders my aandag getrek. Daar was ’n tent in die hemel waarin God vroeër op ’n spesiale manier by sy mense was. Die tent se ingang het oopgegaan. |