Revelation 14:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in hulle mond is geen bedrog gevind nie, want hulle is onberispelik voor die troon van God.
Afrikaans (NLV) 2011 En in hulle mond vind jy geen leuen nie. Hulle is vlekkeloos.
Afrikaans 1933/1953 En in hulle mond is daar geen bedrog gevind nie; want hulle is sonder gebrek voor die troon van God.
Afrikaans 1983 Uit hulle mond het daar nooit 'n leuen gekom nie. Hulle is onberispelik.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En oor hulle lippe het geen enkele leuen gekom nie. Hulle is onberispelik.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het nooit leuens vertel nie, hulle het heeltemal reg gelewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het ook nooit vir enigiemand gelieg nie. Teen hulle is daar niks te sê nie.