Revelation 14:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En 'n ander engel het uit die tempel wat in die hemel is, uitgekom, en hy het ook 'n skerp sekel gehad.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het ’n ander engel uit die rigting van die tempel in die hemel gekom terwyl hy ook ’n skerp sekel vashou.
Afrikaans 1933/1953 En 'n ander engel het uitgekom uit die tempel wat in die hemel is, en hy het ook 'n skerp sekel gehad;
Afrikaans 1983 Toe het daar 'n ander engel uit die tempel wat in die hemel is, uitgekom. Hy het ook 'n skerp sekel gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het daar 'n ander engel uit die tempel in die hemel gekom. Ook hy het 'n skerp sekel vasgehou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Ander engel het uit die tempel in die hemel gekom. Hy het ook 'n skerp sekel in sy hand gehad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En nog ’n engel het uit die blyplek van God in die hemel verskyn. Hy het ook so ’n skerp sekel gehad.