Revelation 14:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy wat op die wolk sit, het sy sekel op die aarde gedruk; en die aarde is gemaai.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy wat op die wolk sit, het toe sy sekel op die aarde ingesteek en die oes ingesamel.
Afrikaans 1933/1953 En Hy wat op die wolk sit, het sy sekel oor die aarde laat gaan, en die aarde is afgemaai.
Afrikaans 1983 Hy wat op die wolk sit, het toe sy sekel ingesteek op die aarde, en die aarde is afgeoes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy wat op die wolk sit, het toe sy sekel oor die aarde geswaai, en die aarde is afgeoes.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En die Persoon wat op die wolk sit, het sy sekel oor die aarde geswaai en Hy het afgesny.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) (Natuurlik het die engel van die oordeel gepraat.) Die Man op die wolk maak toe so. Hy het sy sekel ingesteek en die hele aarde afgeoes.