Revelation 14:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hier is die geduld van die heiliges: hier is hulle wat die gebooie van God en die geloof in Jesus bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Onder hierdie omstandighede het die gelowiges nodig om te volhard, hulle wat die opdragte van God en die geloof in Jesus bly bewaar.
Afrikaans 1933/1953 Hier kom die lydsaamheid van die heiliges te pas; hier is hulle wat die gebooie van God en die geloof in Jesus bewaar.
Afrikaans 1983 Hier het die gelowiges volharding nodig, hulle wat die gebooie van God nakom en in Jesus bly glo.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hiervoor het die •heiliges volharding nodig, hulle wat die gebooie van God nakom, en in Jesus bly glo.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat aan God behoort, moet geduldig wees wanneer hulle swaarkry, hulle wat doen wat God se wette sê en wat aanhou om in Jesus te glo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die mense wat aan God behoort, moet net vasbyt. Hulle moet op die regte pad bly. Hulle moet gehoorsaam doen wat God van hulle verwag en aan Jesus Christus getrou bly.”