Revelation 13:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As iemand 'n oor het, laat hom hoor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elkeen wat ’n oor het om te luister, moet hoor. |
| Afrikaans 1933/1953 | As iemand 'n oor het, laat hom hoor. |
| Afrikaans 1983 | As iemand kan hoor, moet hy hierna luister! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As iemand ore het, laat hy luister: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy hierdie woorde kan verstaan, dan moet jy gehoorsaam wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As iemand twee ore het, moet hy hierna luister: |