Revelation 13:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het sy mond oopgemaak in godslastering teen God, om sy Naam en sy tabernakel en die wat in die hemel woon, te laster.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het sy mond oopgemaak om teen God te laster; hy het God as persoon, sy woonplek en dié wat in die hemel woon, belaster.
Afrikaans 1933/1953 En hy het sy mond oopgemaak om te laster teen God, om sy Naam en sy tabernakel en die wat in die hemel woon, te laster.
Afrikaans 1983 Hy het teen God begin laster, hy het God se Naam en sy woonplek en dié wat in die hemel bly, belaster.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het sy mond geopen om God, en ook sy Naam en sy woonplek en hulle wat in die hemel woon, te belaster.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die dier het begin praat. Hy het vir God gelaster en hy het ook God se Naam en sy woonplek gelaster, hy het almal gelaster wat in die hemel woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die dier het vreeslik te kere gegaan. Hy het God op alle moontlike maniere beledig en sy karakter geskend. Selfs die wesens wat in die hemel saam met God bly, moes onder sy tong deurloop.