Revelation 13:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dat niemand mag koop of verkoop nie, behalwe hy wat die merk of die naam van die dier of die getal van sy naam het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit word gedoen sodat niemand kan koop of verkoop sonder die merk van die naam van die monster, of die getal van sy naam nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat niemand kan koop of verkoop nie, behalwe hy wat die merk of die naam van die dier of die getal van sy naam het. |
| Afrikaans 1983 | en laat niemand toe om te koop of te verkoop nie, behalwe die mense wat die merk het. Die merk is die naam van die dier of die getal van sy naam. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sodat niemand, behalwe dié met die merk van die naam van die dier of die getal van sy naam, sou kon koop of verkoop nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dier het die merk vir mense gegee sodat niemand iets kon koop of verkoop as hy nie die merk het nie. Die merk is die naam van die dier uit die see of die nommer wat 'n mens van sy naam kan maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Niemand kon enigiets koop of selfs iets verkoop as hy nie die merk gehad het nie; dit wil sê, die naam van die dier of die kodenommer van sy naam. |