Revelation 13:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy laat almal, klein en groot, ryk en arm, vrymense en slawe, 'n merk op hulle regterhand of op hulle voorhoofde ontvang. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy verplig al sy volgelinge, klein en groot, ryk en arm, vryes en slawe, om ’n merk op hulle regterhand of op hulle voorkop te kry. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy maak dat aan almal, klein en groot, en die rykes en die armes, en die vrymense en die slawe 'n merk op hulle regterhand en op hulle voorhoofde gegee word; |
| Afrikaans 1983 | Hy verplig al die mense, klein en groot, ryk en arm, vryes en slawe, om 'n merk op hulle regterhand of op hulle voorkop te dra |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het ook almal, klein en groot, ryk en arm, vry mense en slawe, verplig om 'n merk op hulle regterhand of op hulle voorkop te laat aanbring, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dier wat uit die aarde gekom het, het vir al die mense gesê hulle moet 'n merk op hulle regter-hand of 'n merk op hulle voorkop laat maak. Almal moes die merk kry, kinders en grootmense, ryk mense en arm mense, slawe en mense wat nie slawe is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Niemand het dit vrygespring nie; of jy nou belangrik was of nie, ryk of arm; ja, letterlik niemand nie, nie eens die eenvoudigste werker of die belangrikste baas nie. Almal moes daardie merk dra. |