Revelation 12:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En nie oorwin nie; en hulle plek is nie meer in die hemel gevind nie.
Afrikaans (NLV) 2011 maar hy is verslaan. In die hemel was daar geen plek meer vir die draak en die engele onder sy beheer te vind nie.
Afrikaans 1933/1953 en hulle kon nie oorwin nie, en hulle plek was in die hemel nie meer te vinde nie.
Afrikaans 1983 maar hulle is verslaan. In die hemel was daar geen spoor meer van hulle te vind nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar was nie sterk genoeg nie – daarom was daar nie meer vir hulle plek in die hemel te vind nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar die draak en sy engele het verloor. Daar was nie meer plek vir hulle in die hemel nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het liederlik verloor. Daar was toe nie meer vir hulle ’n plek in die hemel nie. Hulle is verbied om hulle voete daar te sit. So is die groot draak uit die hemel uitgesmyt.