Revelation 12:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy wat swanger was, het gehuil, baar in geboorte en pyn gehad om te baar.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy was verwagtend en het geskreeu van die geboortepyne en die benoudheid.
Afrikaans 1933/1953 en sy was swanger en het uitgeroep in haar weë en barensnood.
Afrikaans 1983 Sy was swanger en het geskree van die pyn, want die geboortepyne was daar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy was swanger, en omdat sy in kraam was, het sy van geboortepyn geskree.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vrou was swanger en sy het geskree, want sy was besig om 'n baba te kry en sy het baie pyn gehad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy het ’n baba verwag. Omdat sy op die punt was om die baba te kry, het sy van die pyn geskree.