Revelation 12:18 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die draak het toe op die sand van die see gaan staan. |
| Afrikaans 1983 | Die draak het toe op die seestrand gaan staan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het hy op die strand by die see gaan staan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die draak het op die strand gaan staan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die draak het toe by die see op die strand gaan staan. |