Revelation 12:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die aarde het die vrou gehelp, en die aarde het haar mond oopgemaak en die vloed wat die draak uit sy bek gegooi het, verslind.
Afrikaans (NLV) 2011 maar die aarde het die vrou te hulp gesnel. Die aarde het sy mond oopgemaak en die rivier wat die draak uit sy bek uitgespoeg het, ingesluk.
Afrikaans 1933/1953 En die aarde het die vrou te hulp gekom, en die aarde het sy mond oopgemaak en die rivier opgesluk, wat die draak uit sy bek uitgegooi het.
Afrikaans 1983 maar die aarde het die vrou te hulp gekom. Dit het oopgegaan en die stroom opgesluk wat die draak uit sy bek uitgespoeg het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die aarde het die vrou egter gehelp, sy mond geopen, en die rivier wat die draak by sy bek uitgespoeg het, ingesluk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar die aarde het die vrou gehelp. Die aarde het oopgegaan en die water het in die aarde ingevloei, die water wat die draak gespoeg het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar die aarde was daar om haar te help. Die aarde het oopgeskeur en die water het in die skeur verdwyn.