Revelation 11:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die twee olyfbome en die twee kandelaars wat voor die God van die aarde staan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle is die twee olyfbome en ook die twee kandelare wat voor die Here van die hele aarde staan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle is die twee olyfbome en die twee kandelaars wat voor die God van die aarde staan. |
| Afrikaans 1983 | Hulle is die twee olyfbome en ook die twee lampe wat voor die Here van die aarde staan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle is die twee olyfbome, en ook die twee kandelare wat voor die Here van die aarde staan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die twee getuies is die twee olyfbome en twee lampe wat voor die Here van die aarde staan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle kan vergelyk word met twee olyfbome en twee kandelare. Die olyfbome gee die olie sodat die kandelare altyd kan brand: dit laat ’n mens dink aan hoe die Gees werk. Hulle staan voor God wat oor die hele aarde heers. |