Revelation 11:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en gesê: Ons dank U, Here God, Almagtige, wat is en wat was en wat kom; want jy het jou groot mag na jou geneem en as koning geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en gesê: “Here God, Almagtige, U wat is en wat was, ons dank U dat U nou u groot mag opgeneem het en as koning heers. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ons dank U, Here God, Almagtige, wat is en wat was en wat kom, dat U u groot mag aangeneem en as koning geheers het. |
| Afrikaans 1983 | en gesê: “Ons dank U, Here God, Almagtige, U wat is en wat was, dat U nou u groot mag gebruik en as koning heers. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | met die woorde: “Ons dank U, Here God, Almagtig, U wat is en wat was, omdat U u groot mag opgeneem het, en as koning heers. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het gesê: “Ons sê vir U dankie, Here God, Almagtige! U is altyd daar en U was altyd daar! U wys dat U baie sterk is en U regeer! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en Hom aanbid: “Here God, vir wie anders kan ons dankie sê as maar net vir U? Niemand is so sterk soos U en kan doen wat U doen nie. U is nou daar soos U nog altyd daar was. U gebruik die groot krag wat U het en U regeer. |