Revelation 11:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die vier-en-twintig ouderlinge wat voor God op hulle stoele gesit het, het op hulle aangesig geval en God aanbid,
Afrikaans (NLV) 2011 Die 24 ouderlinge wat op hulle trone voor God sit, het op hulle gesigte neergeval en God aanbid
Afrikaans 1933/1953 En die vier en twintig ouderlinge wat voor God op hulle trone sit, het op hulle aangesig geval en God aanbid en gesê:
Afrikaans 1983 Die vier en twintig ouderlinge wat op hulle trone voor God sit, het toe gekniel met hulle gesigte na die grond toe en het God aanbid
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ook die vier-en-twintig ouderlinge op hulle trone voor God het op hulle gesigte voor God neergeval en Hom aanbid,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die 24 ouderlinge wat op hulle trone voor God sit, het gaan lê met hulle gesigte teen die grond en hulle het vir God aanbid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die 24 leiers van die kerk (wat op die trone in die hemel gesit het) het eenvoudig voor God neergeval