Revelation 11:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die tweede wee is verby; en kyk, die derde wee kom gou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die tweede verskrikking is verby. Kyk, die derde een kom spoedig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die tweede wee het verbygegaan; kyk, die derde kom gou. |
| Afrikaans 1983 | Die tweede “Wee!” is verby. Kyk, die derde kom gou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die tweede ramp het verbygegaan, en kyk, die derde een kom gou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die tweede swaarkry is verby! Die derde swaarkry sal gou kom! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die tweede verskrikking was nou verby. Maar oppas! Die derde verskrikking is op pad, en vinnig ook! |