Revelation 10:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En het gesweer by Hom wat tot in alle ewigheid lewe, wat die hemel geskep het en wat daarin is, en die aarde en wat daarin is, en die see en wat daarin is, dat daar geen tyd sou wees nie. Langer:
Afrikaans (NLV) 2011 en ’n eed gesweer by Hom wat vir altyd lewe, wat die hemel en sy inhoud, die land en sy inhoud, die see en sy inhoud, geskep het. Hy het onder eed gesweer: “Daar is nie meer tyd oor nie.
Afrikaans 1933/1953 en hy het gesweer by Hom wat tot in alle ewigheid lewe, wat die hemel geskape het en wat daarin is, en die aarde en wat daarin is, en die see en wat daarin is, dat daar geen tyd meer sal wees nie;
Afrikaans 1983 en 'n eed afgelê by Hom wat tot in alle ewigheid lewe, wat die hemel en wat daarin is, die land en wat daarop is, die see en wat daarin is, geskep het. Hy het met 'n eed bevestig: “Daar is geen tyd meer oor nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en 'n eed gesweer by Hom wat vir ewig en ewig lewe, wat die hemel en wat daarin is, en die aarde en wat daarop is, en die see en wat daarin is, geskape het: “Daar is nie meer tyd oor nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het belowe en het gesê God is sy getuie, God wat altyd lewe, God wat die hemel gemaak het en alles wat in die hemel is, en ook die aarde en alles op die aarde, die see en alles in die see. Die engel het gesê: “Die tyd is verby!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy wys hemel toe en neem ’n eed. Hy roep toe vir God wat vir ewig en altyd leef en alles gemaak het - of dit die hemel met alles daarin, die aarde met alles daarop of die see met alles daarin is - as getuie in vir wat hy wil sê: “Daar is nie meer tyd oor nie.