Revelation 10:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die engel wat ek op die see en op die aarde sien staan het, het sy hand na die hemel opgehef, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die engel wat ek op die see en die land sien staan het, het sy regterhand in die rigting van die hemel opgelig |
| Afrikaans 1933/1953 | En die engel wat ek op die see en op die land sien staan het, het sy hand na die hemel opgehef, |
| Afrikaans 1983 | Die engel wat ek op die see en die land sien staan het, het toe sy regterhand na die hemel toe opgelig |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die engel wat ek op die see en op die land sien staan het, het sy regterhand opgelig na die hemel, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die engel wat ek gesien het, die engel wat op die see en die land gestaan het, het sy regter-hand in die lug gehou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die engel wat so wydsbeen op die land en die see staan, lig toe sy regterhand op. |