Revelation 10:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het met 'n groot stem geroep soos wanneer 'n leeu brul; en toe hy geroep het, het sewe donderslae hulle stemme laat hoor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het hy met ’n kragtige stem uitgeskreeu soos ’n leeu wat brul. Nadat hy so uitgeskreeu het, het sewe donderslae hulle eie dreunings laat weergalm. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hy het met 'n groot stem uitgeroep soos 'n leeu wat brul, en toe hy uitgeroep het, het die sewe donderslae hulle stemme laat hoor. |
| Afrikaans 1983 | en met 'n harde stem uitgeroep soos 'n leeu wat brul. Toe hy uitroep, het sewe donderslae geantwoord. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en met 'n harde stem, soos die brul van 'n leeu, uitgeroep. Nadat hy uitgeroep het, het die sewe donderslae hulle dreunings laat klink. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het baie hard geskree, so hard soos 'n leeu wat brul. Toe die engel roep, het die donderweer sewe maal geraas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en skreeu kliphard. Dit het geklink soos ’n leeu wat brul. |