Revelation 10:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het 'n oop boekie in sy hand gehad, en hy het sy regtervoet op die see gesit en sy linkervoet op die aarde, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In sy hand het hy ’n oopgerolde boekrolletjie vasgehou. Hy het gaan staan, met sy regtervoet op die see en sy linkervoet op die aarde. |
| Afrikaans 1933/1953 | en in sy hand het hy 'n geopende boekie gehad, en hy het sy regtervoet op die see gesit en sy linkervoet op die land; |
| Afrikaans 1983 | In sy hand het hy 'n oop boekie gehad. Hy het toe met sy regtervoet op die see en met sy linkervoet op die land gaan staan |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In sy hand het hy 'n klein oop boekrolletjie vasgehou. Hy het met sy regtervoet op die see en sy linkervoet op die aarde gaan staan, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het 'n klein boekrol in sy hand gehou, die boekrol was oop. Die engel het sy regter-voet op die see gesit en sy linker-voet op die land. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In sy hand het hy ’n klein boekie gehou wat oop was. Hy gaan toe wydsbeen met sy regtervoet op die see en sy linkervoet op die land staan |