Revelation 10:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het vir my gesê: Jy moet weer profeteer voor baie volke en nasies en tale en konings.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle sê toe vir my: “Jy moet nog eers God se wil oor volke, nasies, taalgroepe en baie heersers gaan verkondig.”
Afrikaans 1933/1953 En hy het vir my gesê: Jy moet weer profeteer oor baie volke en nasies en tale en konings.
Afrikaans 1983 Toe het hulle vir my gesê: “Jy moet weer God se boodskap aangaande baie volke, nasies, tale en konings verkondig.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sê hulle vir my: “Jy moet weer gaan profeteer teen baie volke, nasies, tale en konings.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe sê hulle vir my: “Jy moet weer God se boodskap bring vir die mense van al die volke en lande en tale en vir die konings. Jy moet vir hulle sê God sal hulle straf!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Weer praat hy met my: “Jy moet mense weer van God gaan vertel. Gaan na al die mense toe; maak nie saak waar hulle bly of watter taal hulle praat nie.”