Revelation 1:19 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Skryf die dinge op wat jy gesien het, en die dinge wat is, en die dinge wat hierna sal wees; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Skryf op wat jy gesien het: wat nou besig is om te gebeur en wat hierna gaan gebeur. |
| Afrikaans 1933/1953 | Skryf die dinge op wat jy gesien het, die wat is, sowel as die wat gaan gebeur; |
| Afrikaans 1983 | Skrywe nou op wat jy gesien het, wat nou daar is en wat hierna gaan gebeur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Skryf dan op wat jy gesien het, wat daar is, en wat hierna gaan gebeur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom moet jy die dinge neerskryf wat jy gesien het, die dinge wat nou gebeur en die dinge wat later sal gebeur. |