Psalms 99:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verhef die HERE onse God, en aanbid by Sy heilige berg; want die HERE onse God is heilig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Loof die Here ons God! Dien Hom op sy heilige berg, want die Here ons God is heilig! |
| Afrikaans 1933/1953 | Verhef die HERE onse God, en buig julle neer voor sy heilige berg. Want heilig is die HERE onse God. |
| Afrikaans 1983 | Prys die Here ons God, buig voor Hom op sy heilige berg, want die Here ons God is heilig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verheerlik die Here, ons God, buig in aanbidding voor sy heilige berg, want heilig is die Here, ons God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet ons God die Here prys, julle moet buig by sy gewyde berg, want ons God die Here is heilig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maak die Here, ons God, groot. Kniel voor Hom neer en erken Hom vir wie Hy is. Die Here, ons God, is heilig! |